Cannes-rolprentfees 1991

  Cannes-rolprentfees 1991 

Datum 9-20 Mei 1991
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  19 (In Kompetisie)
20 (Un Certain Regard)
11 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Homicide
Afsluitingsfliek  Thelma & Louise
Palme d'Or  Barton Fink

Die 44ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1991 gehou. Die Frans-Poolse akteur, regisseur en vervaardiger Roman Polanski was die voorsitter van die jurie. Altesaam 50 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Amerikaanse rolprent Barton Fink van die regisseurbroers Ethan en Joel Coen het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met David Mamet se Homicide en afgesluit met Thelma & Louise van Ridley Scott.[3][4][5]

  1. Canby, Vincent (21 Mei 1991). "'Barton Fink' Wins the Top Prize And 2 Others at Cannes Festival". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Coen Brothers' `Barton Fink' Wins Golden Palm At Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "The Cinematic Carnival Of Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 7 Mei 1991. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "American Film Wins At Cannes, But Madonna Comes A Cropper" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "`Barton Fink` Makes History At Cannes Fest". Chicago Tribune (in Engels). 21 Mei 1991. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy